</head>

About

Al die Power Swing by die Orlando Towers gedoen? Ja
Was jy al geban by Bosparra.com? Ja
Kos: Biltong en vleisbraai
Drank: Carling Black Label
Musiek: Pink Floyd, Black Sabbath, Rammstein, Roger Waters, Judas Priest, Liv Kristine, Koos Kombuis
Stokperdjies: Bier, seks, fotografie en lees.
Getroud: Ja
Geskei: Nee
Ongetroud: Nee
Wewenaar: Nee
Het begrafnispolis by AVBOB: Ja
Betaal belasting: Ja
TV-lisensie: Ja
Ander lande al besoek: Lesotho, Swaziland, Mosambiek, Namibië en Botswana
Al drugs gedoen: Nee
Amper drugs gedoen: Ja
Lengte: 1,98m
Gewig: 115kg
Hare: Kort
Oë: Blou
Snor en baard: Af en toe
Tatoeëermerke: Ja
Al ‘n vis gevang en skoongemaak en gaargemaak en geëet: Ja
Al ‘n bok geskiet en geslag: Ja
Vegetariër: Nee
Sushi: Is moer sleg
Al meer as 1000km ver geryloop: Ja
Al gesnorkel: Ja
Al geskuba: Ja
Vinniger as 200km/h op ‘n teerpad beweeg: Ja
Aan ‘n dolfyn gevat: Ja
Deur ‘n krokodil gebyt: Nee
Deur ‘n leeu gebyt: Nee
Deur ‘n slang gepik: Ja
Het al ‘n stripshow bygewoon: Ja
Was al in ‘n kroeg-geveg: Ja
Het al neus gebreek: Ja
Het al omkoopgeld aan ‘n KK/Koelte Kont/ Spietkop betaal: Nee
Rook: Nee
Threesome: Nee
Lees jy Huisgenoot: Nee
Het jy in die laaste verkiesing gaan stem: Nee
Wou jy gaan stem het? Ja
Hoekom het jy nie? Ek was dronk
Kan jy kaaskoek bak: Ja
Kan jy brood bak: Ja
Het jy al orale seks gegee: Ja
Het jy al orale seks ontvang: Ja
Weet jy hoe om ‘n kondoom aan te sit: Ja
Het jy al opgegooi van te veel drank: Ja
Het jy al ooit slegte skuld gehad: Nee
Kan jy ‘n vuurwapen hanteer: Ja, uitstekend.
Het jy al aaneen 20km of verder gehardloop: Ja
Sneeuman gebou? Nee
Die sitkamer se gordyne aan die brand laat raak? Nee
‘n Klip met opset deur ‘n ruit gegooi? Ja
Was jy al in ‘n ernstige motorongeluk betrokke: Ja
Het jy ‘n hond? Nee
Het jy ‘n kat? Ja, twee.
Het jy visse? Ja, so 85+
Weet jy waar is Tarlton: Ja
Was jy al daar? Ja
Was jy al dronk daar? Ja
Kan jy houtwerk doen? Nee
Kan jy sweis? Nee
Verf? Ja, maar ek sukkel om myself na die tyd skoon te kry.
Messel? Nee, fok.
Vuur vreet? Ja
In watter jaar het Simon van der Stel goewerneur geword? Fuck knows.
Hoe oud was Columbus toe hy dood is? Fuck knows.
Wat is DNA? ‘n Club hier anderkant
Rugbyspan: Sharks
Hoekom? Want hulle is naby die see, Durban, en ek hou van die see.
Watter groot sportgebeurtenis vind in 2010 in Suid-Afrika plaas? Sokker
Is dit nie dalk voetbal nie? Seker maar.
Glo jy daar is ander intelligente wesens in die heelal? Ja
Weet jy waar die G-kol is? Ja
Wat boor jou in die lewe? Belasting betaal.
Waarna luister jy nou? Black Sabbath, Dehumanizer.
Gee die album ‘n punt uit tien. 4/10
Hou jy dan nie van Black Sabbath nie? Ja, maar Ronnie suig.
Eet jy Marmite op jou brood? Ja
Hou jy van pampoen (Nie daai fucked-up song van Steve nie, die groente.) Ja
Eet jy volstruisnek? Nee.
Hoekom nie? Want ek het eenkeer ‘n volstruisnek gekoop en toe sit daar sulke lang blou slagare in die rou vleis. Bekotsingswaardig.
Stink varke? Ja
Eet jy varkvleis: Ja
Watter land vervaardig die grootste klomp kak? China
Kan jy ‘n vuur maak in die veld? Ek rook, fok. Ek het altyd ‘n Bic by my, so ja, ek kan. Ja.
Was jy in die Weermag? Ja
Watter dorp het die meeste “tappets” in die land? Stilfontein.
Meer as Brakpan? Ja, fok. Meeste beteken mos nie een ander plek het meer nie.
Was jy al in Pofadder? Ja
Het jy al oorgeslaap in Pofadder? Ja
Het jy al dronk geraak in die Pofadder Hotel? Ja
Was jy al in Bourbon’s in Potch? Ja
Was jy al dronk daar? Ja
Het jy al opgegooi daar? Ja
Het jy al seks gehad daar? Nee
Het jy al Stroh gedrink daar? Ja fok. Vieslik baie.
Het jy al 2M gedrink? Soveel dat ek nie eers kan tel nie. So ja, ek het. Baie.
Het jy al malaria gehad. Ja
Dink jy Helen Zille is sexy? Nee.
Het jy al meer as R1000 se drank as ‘n rondte in ‘n kroeg gekoop? Ja
Kan jy garnale perfek gaarmaak? Ja
Kan jy calamari perfek gaarmaak? Nee, not ‘n fok.
Het jy al gebraai en die hele vuur laat vrek sodat jou vrou moes kom uithelp? Ja
Het jy al pap met die hand geëet? Ja
Het jy al in ‘n kaggel gepis? Ja
Het jy al babbelas gehad? Toss vraag. Duh. Ja. Baie.
69: Is lekker
Hoe ver is die Maan van die Aarde af? Gemiddeld seker so 384403km.
Watter nommer skoen dra jy? Twaalf.
Hoe oud is jy nou? 32
Kan jy ‘n bed opmaak? Lag-lag. Ek was in die army.
Het jy dus selfs jou kouse en onderbroeke gestryk dat dit reghoeke het? Ja
Eet jy vla en roomys? Ja
Was jy al by Bourke’s Luck? Ja
Moet Tafelberg een van die volgende sewe wonders van die wêreld wees? Daai stukkie plat klip, jy grap seker. Hahahahaha!!!!
Kan mens biltong van varkvleis maak? Jislaaik. Okay dan, salami en goeters, maar ek dink nie varkbiltong gaan gewild wees nie.
Hou jy van malvapoeding? Baie. Met varsgeklopte room is dit koning.
Rook jy sigare? Nee, fokkit, daai goed brand my mond en stink te veel.
Dink jy die is nou eers genoeg vir ‘n “About” bladsy? Ek skat so, ja. Vir nou.

You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
8 Responses
  1. Chopper says:

    Okay…

  2. savanha says:

    Whahaha! Ek dink ek het nou ‘n breër prentjie!!! Thanks Chopper :lol:

  3. muffia says:

    Bourke’s Luck ? 1977 ? 7SAI ?

  4. Anonymous says:

    Kan jy ‘n vuur maak in die veld? Ek rook, fok. Ek het altyd ‘n Bic by my, so ja, ek kan. Ja.

    Um um um ….. word hier nie dalkies bietjie gelieg nie.

  5. Chopper says:

    Noooooooooooit. LOL! Ander mense rook mos nog. :mrgreen:

  6. boggom says:

    hoe de fok is jy 32 en was in die army – okay, dan seker die SANDF, maar dan staak jy ook mos af en toe oor kak.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>