Registreer hier om saam te praat.
Dellie hoe werk die besigheid?
Ek moet nou net uitfigure hoe kry ek my foto daarbo…
toet sie
Ok is ek nou in?
Ag nee fok, ek sukkel hier!
IS ek nou in?
Lyk vir my jy is nie in nie GiGi HaHa Ek ook nuut (soort van) so ons almal toets tot ons regkom Ek grap sommer jy is IN
Kom chat innie kroeg
Uhm – die chat room is so bietjie boontoe-er!
Hey koekie
Bleddie hel al wat ek moes doen was om af te scroll fokkit lol
Hallo julle hoop ek doen die ding nou re hier, flippen weet nie hoe werk die kroeg nie???
Nou hoe kom ek by die chatroom in?
Ja wat se julle?
Nee wat julle ek het nou al alles probeer maar kan glad nie daar in die chatroom inkom nie!! sal maar liewe op die blogs chat!
Yes yes, hoe lyk dinge?
Hello Almal
Hi
HELLOOOOOOOOOOOOOO
Toe toe julle werf bobejane
Nou hoekom wys my koments nie. Word hier ook moderasie toegepas?
Hi Julle!
Haai julle
lyk vir my almal hier is gesuip!
Comments
Leave a comment Trackback